Saklar dalam bahasa Afrika Selatan adalah skakelaar

“‘n Elektriese skakelaar is ‘n toestel wat daarop gemik is om twee geleiers aan mekaar te verbind of die verbinding tussen twee elektriese geleiers te onderbreek. Die bekendste skakelaars is dié wat in gewone huishoudelike toepassings gebruik word om ‘n ligte of ander toestelle aan of af te skakel. Skakelaars word ook dikwels in die elektronika gebruik, in rekenaars en in telekommunikasie. Hierde toepassings benut gewoonlik elektroniese skakelaars, hierdie artikel konsentreer egter meer op skakelaars wat tipies in swaarstroom toepassings soos wat tipies in huishoudelike toepassings, kantore en fabrieke gebruik word.”

Related Posts: